Wat is die rol van die Heilige Gees in my lewe?
““Julle is egter deur die Heilige Gees gesalf…” (1 Joh 2:20)
Hierdie studie is ‘n uittreksel vanuit die “Die Vrae Wat Mense Vra” Bybelstudie. Dit is ‘n een-week Bybelstudie oor die rol van die Heilige Gees in ons lewens.