Bybelstudie groepe is belangrik. Ek glo dit met my hele hart! By Tygerberg Gesinskerk glo ons dat die Woord van God lewend en kragtig is. Ons glo dat wanneer ons tyd in die Woord spandeer, dan laat ons die Here toe om ons denke te vernuwe (Rom. 12:2). Daarom is ‘n Bybelstudie groep baie belangrik […]